Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Maan

Slegs die geeste, vir wie dit nie nodig was om ter verbetering in `n maanmens geplaas te word nie, maar wat as geeste al `n vreeslike afsku van die aarde gekry het, word daarvandaan na die hoër vlakke gevoer en hulle kan dan in die kinderryk opgeneem word, wat die hoogste trap van saligheid vir hulle is. Maar dit is vir hulle onmoontlik om hoër te kom; want hulle beperkte hoedanighede sou nie in staat wees om `n hoër toestand te verdra nie, netso min as wat `n mens op aarde, solank hy nog in sy liggaam leef, dit in die fynste eter sou kan uithou. – Die Maan, Hoofstuk 2, Paragraaf 11

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar