Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Maan

Hulle is maar iets meer as twee voet hoog en vertoon baie gelykenis met die noordelike dwerge. Hulle het baie groot buike, wat by hulle `n dubbele funksie het; die een funksie is die vertering van die spyse deur die maag, die ander funksie is, deur middel van `n tweede maag, die versameling van `n soort ligte gas, wat hulle `n driedubbele voordeel gee. – Die Maan, Hoofstuk 2, Paragraaf 2

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar