Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Maan

Ten eerste maak die gas hulle lig sodat hulle, weens gebrek aan hout, waardeur hulle geen brûe kan bou nie, baie maklik oor elke stroom heen kan spring. En is daar baie breë riviere, of ook wel hier en daar `n binnesee, dan kan hulle soos `n vis maklik oor die oppervlakte heen swem. Dit is dus die eerste voordeel van hierdie maag. – Die Maan, Hoofstuk 2, Paragraaf 3

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar