Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Maan

Die manne is baie sterker as die vrouens, maar nie in dieselfde verhouding soos op aarde nie, maar soos wat die krag van `n tienjarige kind is tot die van `n volwasse man. Daarom is hierdie manne van die maan dan ook baie teer teenoor hulle vrouens en dra hulle letterlik nie net op die hande nie, maar ook op hulle skouers, sodat die voete aan beide kante van die hals op die bors hang, waardeur twee mense dan altyd bo-op mekaar gesien word. – Die Maan, Hoofstuk 2, Paragraaf 8

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar