Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Maan

Die vrou mag byna glad geen arbeid verrig nie en word deur die man gevoed en wel so, dat die man self die spyse vooraf goed deurkou en dit dan vanuit sy mond in dié van die vrou gee, sy kom maar net in noodsaaklike gevalle buite die woning en kom by ver gevorderde swangerskap van sy skouers af. `n Vrou baar daar in haar lewe maar twee keer, een keer snags en een keer oordag, maar bring steeds vier lewende kinders ter wêreld en wel oordag vier manlikes en snags vier vroulikes. Die kinders kan al dadelik loop en die manlikes word al dadelik daaraan gewoond gemaak om vroulikes te dra. Dat die kinders dikwels al jonk sterwe is net so `n natuurlike saak as op aarde. Hulle word eers deur vreemde geeste in besit geneem as hulle honderd of meer dae oud is. – Die Maan, Hoofstuk 2, Paragraaf 9

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar