Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Maan

Daar is nog baie diere op die maanaarde, wat min of meer `n gelykenis vertoon met die diere op aarde; maar hulle is almal kleiner as hierdie en ook kleiner as die reeds bekende skaap, wat as`t ware die koning van die diere is. Onder alle maandiere is, naas die skaap, veral twee soorte wat die aandag werd is; dit is ten eerste die driepotige muilaap en ten tweede die eenpotige duiker en springer. – Die Maan, Hoofstuk 3, Paragraaf 4

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar