Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Maan

Die driepotige muilaap het die grootte van `n kat. Sy kop lyk soos die van `n aap met die verskil, dat hy sy bek tot halfpad by sy hals kan oopmaak. Sy twee voorpote lyk volkome soos aappote, maar wat sy enigste agterpoot betref, die lyk soos die slurp van `n olifant en kan tot `n handbreedte saamgetrek word, waardeur hy dan ook in `n verhouding tot die hele dier baie dik word, maar hy kan in die teenoorgestelde geval tot `n lengte van twee meter uitgerek word. – Die Maan, Hoofstuk 3, Paragraaf 5

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar