Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Maan

Kyk, die muilaap moet hom steeds, vanweë sy bestemming, in die atmosferiese lug bevind en daardeur het hy sy slurpagtige voet nodig; want tydens die nag of winter staan hy op sy verlengde voet en reik so bo die oppervlakte van die sneeu uit en lok daar `n soort nagvoël, wat wel lyk soos klein vlermuise, na hom toe en vang hulle daar of laat hulle eintlik veel meer in sy wyd oopgesperde, weldadige warmte uitstralende bek na binne vlieg en verteer hulle dan vinnig. Dit is dus die bedoeling van die lang voet. – Die Maan, Hoofstuk 3, Paragraaf 7

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar