Help

jakob-lorber.cc

1 Resultaat

[GJE 1.184.2] Aangesien die ou fariseërs dit gehoor het, het hulle kwaad geword en vir die volk gesê: “Hoekom is julle dan so geweldig verwonder?! Ons weet dit beter as julle, wat daar gebeur het! Hy, daardie towenaar, dryf die duiwels op geen ander manier uit behalwe deur Beëlsebub, die duiwels se hoof - en julle prys hom as die Seun van David?!” - Toe het ‘n paar van die swakkes tog begin om te twyfel en het die fariseërs gevra, dat hulle vir hulle hierdie saak beter moet beskryf, en hoe dit moontlik sou wees, - en of die hoof van die duiwels van tyd tot tyd ook goddelike dade kan verrig. {mt.12,24; mk.03,22; lk.11,15; jl.ev01.179,10}

Mobiele weergawe Kommentaar