Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

Netsoos wat Ronge sy kerk gebou het, netso het ons man sy idees oor die welsyn van sy volk op sand gebou. Alles wat die wêreld kon aanbied, het vir hom klein en magteloos gelyk. Slegs in sy redenaarstalent het, volgens hom, voldoende mag gelê om binne `n kort tydjie alle maghebbers te onttroon. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 5

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar