Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

Hier moet opgemerk word, dat diegene wat hulle aardse lewe gewelddadig deur `n strafgerig verloor het, meestal met `n gevoel van hewige woede en wraak ten opsigte van die regters, in die geesteswêreld aankom, en vir `n tyd lank rasend rondtol. Dit is die rede waarom dergelike nuwe aankomelinge, as hulle werklik `n misdaad teenoor God se gebooie gepleeg het en deur en deur boosaardig is, skielik in hulle eie element, die hel, ingedryf word om daar wraak uit te oefen. Wanneer hulle wraak enigsins afgekoel is, keer hulle weer terug na die geesteswêreld en begin daar opnuut, weliswaar langs `n heel beperkte weg, met hulle vryheidsbeproewing. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 2

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar