Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

Slegs die totale duisternis hinder hom nou. Die plek waar hy hom bevind, lyk vir hom na `n donker hool, wat hom tog nie die indruk gee om vogtig te wees of om te stink nie. Hy betas ook sy voete en hande en konstateer dat hy nêrens bloei nie. Ook probeer hy die grootte van sy kerker ondersoek en om te voel waaruit die vloer bestaan, en of daar in sy nabyheid sprake is van een of ander ontsnappingsroete. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 6

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar