Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 34 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

1. Robert sê: "Vriend, jy bring my werklik van my wysie af! Luister eers, as dit wat ek as geloof beskou, geen geloof genoem kan word nie, dan kan jy my hoof dadelik van my romp afslaan. Ek sal nogtans nie in staat wees om te sê wat mens dan eintlik onder werklike geloof moet verstaan nie.

Hoofstuk 34 Mobiele weergawe Kommentaar