Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 35 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

11. Was dit nie dalk by jou die geval in die laaste tyd nie, toe jy die vroulike geslag alleen maar gesien het as `n suiwer lusobjek nie? Het jy nie ook in sulke onsuiwer genoegdoening die eintlike aardse geluksaligheid gevind nie? En as jy nou sal oorgaan in `n suiwer geestelike saligheid, is daar in jou byna geen grond waarop mens iets sou kan bou nie. Kyk maar, rondom jou is alles leeg, so leeg soos in jou hart, en net so wesenloos as in die lewenskamertjie van jou hart.

Hoofstuk 35 Mobiele weergawe Kommentaar