Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 292 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

8. Robert sê: “Heer en Vader, dat dit so is, sien ons nou duidelik in, maar nog lank nie die kern daarvan nie. Want van die nodige teenstellings of objekte, wat vir die sigbaar maak van iets, wat “die eerste” is, noodsaaklik is, kan ek my nog nie so goed `n voorstelling maak nie.” `n Eerste moet tog beslis iets baie eg wees, anders sou `n tweede nooit daaruit kon voortgekom het nie. Nou kan mens hom afvra, waarom die eerste uit die uit haar ontstane tweede, vir sy eie openbaring `n objek moet vorm om vir die teenoor hom staande tweede sigbaar te word.”

Hoofstuk 292 Mobiele weergawe Kommentaar