Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Skriftekste

My liewe kinders! Met die volgende “aanvullings” wil Ek julle nou `n baie belangrike en nuttige voorskrif gee, waarsonder dit nutteloos is om goeie geestelike boeke te lees. Jy kan die Heilige Skrif netsoos dié Nuwe Woord duisend keer na mekaar deurlees, maar tog sal jy sonder hierdie reël geen stap verder daarmee kom nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 1, Paragraaf 1

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar