Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Skriftekste

Maar Ek vra jou: As die boer die hele akker saai met goeie graan en die akker hom `n honderdvoudige oes oplewer, waarvan `n tiende deel genoeg is vir sy eie onderhoud, sal die oortollige nege-tiende deel hom dan skaad? Sekerlik nie! Want die helfte van die oorvloed kan hy verdeel onder behoeftige mense, wat hom baie dankbaar sal wees daarvoor en die ander helfte kan hy na die mark bring. En omdat dit goeie graan is, sal hy baie kopers vind wat `n gunstige prys daarvoor wil betaal, en die verdiende geld kan hy dan gebruik vir sy verdere bedryfsuitgawes en hy sal daardeur `n geagte en ryk boer word.   – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 5

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar