In die Nuwe Testament is daar `n gelykenis van `n wyse en `n dwase boumeester, en dit lui as volg: Die een bou sy huis op `n rots en die ander op los sand. Daar steek `n storm op en dit stortreën. Die huis op die rots trotseer beide, maar die huis op die sand gaan verlore. – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 1
|