Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

Die gelykenis van die wyse en die dwase boumeester en sy betekenis. (Mattheüs 7:24 27) 

(22 Desember 1843 se aand)

1. In die Nuwe Testament is daar `n gelykenis van `n wyse en `n dwase boumeester, en dit lui as volg: Die een bou sy huis op `n rots en die ander op los sand. Daar steek `n storm op en dit stortreën. Die huis op die rots trotseer beide, maar die huis op die sand gaan verlore. 

2. Wie hierdie gelykenis slegs oppervlakkig beskou, moet al dadelik op die eerste oogopslag twee sentraalsonne sien.  

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar