Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

Praktyk voorbeelde van hierdie waarheid kan jy vind by alle, baie eeue ou ruïnes van `n kasteel; en as daar net een êrens afgebreek moet word, dan is dit makliker om nuwe gemesselde stene af te breek, as dergelike ou messelwerk. Dit kom deur die oplossende vermoë van die reën wat bepaalde bestanddele van die steen in `n klewerige kalkklei verander en so met verloop van tyd die hele messelwerk tot één vaste geheel verbind.  – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 4

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar