Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

Gee `n geheel of tenminste half-wêreldse mens die Bybel in die hand en sê aan hom: “Vriend! Lees vlytig hierin en jy sal vind wat jou ontbreek: `n Verborge skat waarna jy altyd gevra het, bestaande uit goud, silwer en edelstene, die volkome lewe vir jou siel.” Na hierdie raad sal hy dadelik `n Bybel vir hom aanskaf en dit baie aandagtig lees.  – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 8

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar