Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

Maar hoe gretiger en opmerksamer hy dit sal lees, op des te meer uiterlike teenspraak sal hy stuit en sê: “Vriend, ek het die boek wat deur jou aangeraai is, nou al wel ses- of sewemaal deurgelees, maar hoe beter en oplettender ek dit lees, op des te meer teenspraak en onsin stuit ek. Wat moet ek eintlik met al die niksseggende en wat met die misterieuse profesieë maak, wat eweveel verband met mekaar blyk te hê as die Andes in Amerika met die Himalaja in Asië?   – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 9

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar