Hoofstuk 4 | Skriftekste |
12. Watter gesig sou `n ryk bruidegom nie trek as verskillende bruide hom sou bewonder en hom sou loof en prys; maar wanneer hy een van hulle sou wil uitkies, sy sou wegloop en hom in haar hart bowendien nog sou beskimp oor `n dergelike onbeskaamdheid? 13. Sê nou net, sal die bruidegom wel een van die dwase bruide tot vrou neem? Waarlik, hy sal na buite gaan en `n hoer opsoek en aan haar sê: “Ek weet dat jy `n hoer is, maar as jy stop met jou beroep, sal Ek jou tot vrou neem!” |
Hoofstuk 4 | Mobiele weergawe Kommentaar |