Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Skriftekste

Sy het geen boeke gelees nie. Maar toe sy die Ware herken het, het sy dadelik afstand gedoen van haar wêreldse genietinge en het `n sterk, onverwoesbare liefde vir Hom opgevat, wie sy as die Ware herken het. Uit liefde tot Hom het sy alles opgeoffer wat sy op die wêreld besit het.  – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 15

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar