Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Skriftekste

O ja, jul e lees en skryf ywerig en julle praat ook graag met mekaar oor My; maar as Ek sê: “Wy slegs `n volle uur per dag aan My, in plaas van om julle tyd te bestee aan wêreldse gedagtes en genoegsaamheid; heilig daardie uur daarvoor, dat julle met niks anders in julle hart besig sal wees as met My nie!”, O, honderd besware sal julle hê en honderd wêreldse gedagtes sal soos `n warrelwind om één enkele swak geestelike gedagte heen draai.  – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 15

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar