Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Skriftekste

Gee vir hulle mooi boekies met allerlei verhaaltjies wat, wat My betref, ook op My betrekking mag hê; hulle sal dit heel graag lees, veral as daar so nou en dan van `n romantiese huwelik sprake is of as wonderbaarlike sprokies daarin voorkom. Gee hulle egter `n ietwat ernstiger boekie en hulle sal dit met eweveel sin lees as wat `n verwende hond `n droë broodkrummel eet, wat hy hoogstens besnuffel, maar dan baie gou met die stert tussen die bene en hangende ore wegloop.  – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 21

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar