Luister is maklik en lees nie moeilik nie, netso maklik is die toekyk; maar die selfdoen het vir niemand `n groot aantrekkingskrag nie. Watter nut het iemand aan kennis as hy dit nie toepas nie. – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 24